Steve Bannon

Steve Bannon
Steve Bannon

Hoofstrateeg in die Withuis en
senior raadgewer aan die president
Ampstermyn
20 Januarie 2017 – 18 Augustus 2017
President Donald Trump
Voorafgegaan deur John Podesta
(2015, as raadgewer)
Opgevolg deur Kellyanne Conway
Dina Powell
(as raadgewers)

Persoonlike besonderhede
Gebore Stephen Kevin Bannon
27 November 1953 (1953-11-27)
Norfolk, Virginië, Verenigde State
Politieke party Republikeinse Party
Eggenoot/-note Cathleen Houff Jordan
(geskei)
Mary Piccard (1995–1997)
Diane Clohesy (2006–2009)
Kind(ers) 3
Alma mater Virginia Tech (BA)
Georgetown-universiteit (MA)
Harvard-universiteit (MBA)
Lojaliteit Verenigde State
Diens/Tak Vloot van die Verenigde State
Jare in diens 1976–1983
Rang Luitenant

Stephen Kevin Bannon (gebore 27 November 1953) is 'n Amerikaanse dokumentêre rolprentvervaardiger, mediasakeman, politieke figuur, strateeg, voormalige beleggingsbankier, en die voormalige uitvoerende voorsitter van Breitbart News. Hy was hoofstrateeg in die Withuis tydens die eerste sewe maande van president Donald Trump se termyn.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search